Carike Keuzenkamp - Kaalvoet In Die Reen - текст песни, слова, перевод, видео

Исполнитель: Carike Keuzenkamp

Название песни: Kaalvoet In Die Reen

Дата добавления: 04.03.2026 | 08:26:47

Просмотров: 1

0 - текст верный

0 - текст неверный

Ознакомьтесь с текстом песни Carike Keuzenkamp - Kaalvoet In Die Reen

Kaalvoet in die reën, ons twee stap kaalvoet en alleen
Босиком под дождем, мы вдвоем идем босиком и одни
Terwyl dit saggies om ons heen in die laning reën, en
Пока вокруг нас на дорожке тихо льет дождь, и
Ons twee hardloop kaalvoet in die reën
Мы вдвоем бежим босиком под дождем
En ons lag kaalvoet in die reën
И мы смеемся босиком под дождем
Die druppels val om ons heen, kaalvoet in die reën
Капли падают вокруг нас, босиком под дождем
Ek en jy alleen
Ты и я одни
Kaalvoet in die reën beteken vir my veel
Босиком под дождем для меня много значит
Dit sê jy is weer hier by my, en kaalvoet in die reën
Это значит, что ты снова здесь со мной, и босиком под дождем
Wil ek saam met jou stap onder eikebome
Хочу прогуляться с тобой под дубами
Kaalvoet in die reën, ons twee stap kaalvoet en alleen
Босиком под дождем, мы вдвоем идем босиком и одни
Terwyl jy saggies teen my leun, kaalvoet in die reën
Пока ты нежно прислоняешься ко мне, босиком под дождем
Ek en jy alleen
Ты и я одни
Kaalvoet in die reën beteken vir my veel
Босиком под дождем для меня много значит
Dit sê jy is weer hier by my, en kaalvoet in die reën
Это значит, что ты снова здесь со мной, и босиком под дождем
Wil ek saam met jou stap onder eikebome
Хочу прогуляться с тобой под дубами
Kaalvoet in die reën, ons twee stap kaalvoet in die reën
Босиком под дождем, мы вдвоем идем босиком под дождем
Terwyl jy warm teen my leun, kaalvoet in die reën, en
Пока ты тепло прислоняешься ко мне, босиком под дождем, и
Ons twee hardloop kaalvoet in die reën
Мы вдвоем бежим босиком под дождем
Ons twee stap kaalvoet en alleen
Мы вдвоем идем босиком и одни
Terwyl jy saggies teen my leun, kaalvoet in die reën
Пока ты нежно Прислонись ко мне, босиком под дождем
Ek en jy alleen
Ты и я наедине
Kaalvoet in die reën
Босиком под дождем
Смотрите так же

Carike Keuzenkamp - Pappa Charlie

Carike Keuzenkamp - Heidi

Carike Keuzenkamp - Dis 'N Land

Carike Keuzenkamp - Dom Diedelie Dom

Carike Keuzenkamp - Soetfontein

Все тексты Carike Keuzenkamp >>>