Carike Keuzenkamp - Saam Met Jou Wil Ek Lewe - текст песни, слова, перевод, видео
Ознакомьтесь с текстом песни Carike Keuzenkamp - Saam Met Jou Wil Ek Lewe
Ek slenter vroeg môre in Adderleystraat met die blomme verkopers wat al harder praat
Я прогуливаюсь рано утром по улице Аддерли с продавцами цветов, которые все громче разговаривают.
Die oggend se rooi lê op skemer satyn en ek wikkel my toe met gedagtes oor jou
Утренний красный цвет ложится на сумеречный атлас, и я окутываюсь мыслями о тебе.
'n Mishoring roep van die oorkantste kaai die ligtoring knipoog by Drie-ankerbaai
Омела зовет с противоположной набережной, маяк подмигивает Дри-анкербаай.
Ek wikkel my toe met gedagtes oor jou want hier saam met jou het ek my hart verloor
Я окутываюсь мыслями о тебе, потому что здесь, с тобой, я потерял свое сердце.
Saam met jou wil ek lewe
С тобой я хочу жить.
Al is jy nie by my
Даже если тебя нет со мной.
Net jy kan die drome
Только ты можешь воплотить мечты.
In my vervul, net jy
Во мне, только ты.
Saam met jou wil ek lewe
С тобой я хочу жить.
Met die helderste kleure
С самыми яркими красками.
Wat heeldag die strate
Что украшают улицы весь день.
Om my versier
Вокруг меня.
By die vlooimark vertoef ek 'n wyle of twee gedagte gaan gister se groentemark bly
На блошином рынке я задерживаюсь на мгновение, мысли о вчерашнем овощном рынке останутся.
En bo teen die hang steek Van Dong sy pyp op en Tafelberg kruip sy knietjie weer op
А на склоне Ван Донг закуривает трубку, и Тафельберг снова ползет по его колену.
Die Klopse se kleure en ritme en sang bring al daardie vreugdes waarna ek verlang
Краски, ритм и пение Клопсе приносят все те радости, по которым я тоскую.
Ek wikkel my toe met gedagtes oor jou want hier saam met jou het ek my hart verloor
Я окутываюсь мыслями о тебе, потому что здесь, с тобой, я потерял свое сердце.
Saam met jou wil ek lewe
С тобой я хочу жить.
Al is jy nie by my
Даже если тебя нет со мной.
Net jy kan die drome
Только Ты можешь мечтать
In my vervul, net jy
Во мне только ты
Saam met jou wil ek lewe
С тобой я хочу жить
Met die helderste kleure
С самыми яркими красками
Wat heeldag die strate
Что украшают улицы
Om my versier
Вокруг меня весь день
Saam met jou wil ek lewe
С тобой я хочу жить
Al is jy nie by my
Даже если тебя нет рядом
Net jy kan die drome
Только ты можешь мечтать
In my vervul, net jy
Во мне только ты
Saam met jou wil ek lewe
С тобой я хочу жить
Met die helderste kleure
С самыми яркими красками
Wat heeldag die strate
Что украшают улицы
Om my versier
Вокруг меня весь день
Saam met jou wil ek lewe
С тобой я хочу жить
Al is jy nie by my
Даже если тебя нет рядом
Net jy kan die drome
Только ты можешь мечтать
In my vervul, net jy
Во мне только ты
Saam met jou wil ek lewe
С тобой я хочу жить
Met die helderste kleure
С самыми яркими красками
Wat heeldag die strate
Что украшают улицы
Om my versier
Вокруг меня весь день
Смотрите так же
Carike Keuzenkamp - Dis 'N Land
Carike Keuzenkamp - Pappa Charlie
Carike Keuzenkamp - Die Byeboerwa
Carike Keuzenkamp - Dippedie Dei
Все тексты Carike Keuzenkamp >>>
Последние
Citizen Soldier, Royal Bliss - Through Hell
Whitechapel - When a Demon Defiles a Witch
Популярные
crystal castles - it fit when i was a kid smoke
Случайные
