Danie Botha - Deur Die Gees Van Die Here - текст песни, слова, перевод, видео
Ознакомьтесь с текстом песни Danie Botha - Deur Die Gees Van Die Here
Hoe wonderlik Here
U lewe in my
Al gaan ek deur
Die doodsvallei
U stok en U staf
Vertroos my
Nooit meer alleen nie
Want U lewe in my
Deur die Gees van die Here
Word ek gelei
Deur die spieël van die waarheid
Maak Hy my vry
Deur die lig van Sy Woord
Skyn Hy in my
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry
Nêrens o Here
'n Plek sonder U
Nêrens o Here
Waar U oë nie kan sien nie
Sonder die Here
Wil ek nie bly
Sonder die Here
Is ek net nie vry
Deur die Gees van die Here
Word ek gelei
Deur die spieël van die waarheid
Kom maak Hy my vry
Deur die lig van Sy Woord
Skyn Hy in my
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry
Koning's profete
Arm en ryk
In die oë van die Here
Is ons almal gelyk
Hy skenk ons Sy Seun
As liefdes blyk
Gered uit genade
Geroep tot Sy Ryk
Deur die Gees van die Here
Word ek gelei
Deur die spieël van die waarheid
Kom maak Hy my vry
Deur die lig van Sy Woord
Skyn Hy in my
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry
Deur die krag van die kruis
Het Hy my bevry
Смотрите так же
Danie Botha - Hy Het Opgestaan
Danie Botha - Heilig Is Die Lam
Последние
Poncho Villagomez y sus coyotes del rio Bravo - Laurita Garza
Малышарики - Going to the dentist
Gunnie feat. YBS Dudda - Outro Lugar
Популярные
Discoparty Brothers - Disco disco Party party
depressiveperson - Appreciate life
Da Gudda Jazz - Пацанам Салам Алейкум
Dio Brando - Dio Cantando Hakujitsu do King Gnuu
Danball Senki опенинг 1 - LBX битвы маленьких гигантов
Случайные
Oliver Heldens - Heldeep Radio 135
Другой Луганск - Офшор Порошенко
The Arrogant Worms - The Prescription Drug Song
Ancient Wisdom - Spiritual Forces of Evil in the Heavenly Realms
Connie Francis - He's Just A Scientist
