Danie Botha - Kyk Hy Kom - текст песни, слова, перевод, видео

Исполнитель: Danie Botha

Название песни: Kyk Hy Kom

Дата добавления: 27.05.2026 | 05:34:25

Просмотров: 1

0 - текст верный

0 - текст неверный

Ознакомьтесь с текстом песни Danie Botha - Kyk Hy Kom

Ons leef weer in die dae van Elia
Мы снова живем во дни Илии
Ons sien weer die wonders van God
Мы снова видим чудеса Божии
Weer soos in die dae
Опять как в те дни
Van Jesus en Moses
Об Иисусе и Моисее
Die koninkryk
Королевство
Het naby jou gekom
Подошел к тебе близко
Al is hierdie dae van oorlog
Хотя это дни войны
Verdrukking, hongersnood, pyn
Скорбь, голод, боль
Maak reguit die pad van die Hêre (Van die Hêre)
Прямите путь Господу (Господу)
Soos die stemme wat roep in die woestyn
Как голоса, зовущие в пустыне
Want kyk Hy kom
Потому что смотри, Он идет
Met krag en majesteit
С силой и величием
Soos die glans van die son
Как сияние солнца
Met die klank van die basuin
Под звуки трубы
Ek hoor die stem van my God
Я слышу голос моего Бога
Hy roep die dooies uit
Он вызывает мертвых
Met krag en heerlikheid
С силой и славой
Uit die grafte staan hul op
Из могил они поднимаются
Onthou jy die woorde van Esegiel en Joel
Помните ли вы слова Иезекииля и Иоиля?
Dooie bene
Мертвые ноги
En die reëns wat kom
И приближающиеся дожди
Hierdie is die dae van Dawid U dienaar
Это дни Давида, раба Твоего
Bou die tempel van lof
Постройте храм хвалы
Vir ons God
Для нашего Бога
Hierdie is die tye van verkwikking
Это время освежения
Dit skyn
Он сияет
Van die aangesig van God
От лица Бога
Al die mense word geroep
Все люди зовутся
Tot bekering (Bekering)
К покаянию (Покаяние)
Geroep om om te draai na Hom
Призван обратиться к Нему
Want kyk Hy kom
Потому что смотри, Он идет
Met krag en majesteit
С силой и величием
Soos die glans van die son
Как сияние солнца
Met die klank van die basuin
Под звуки трубы
Hoor die stem van my God
Услышь голос моего Бога
Hy roep die dooies uit
Он вызывает мертвых
Met krag en heerlikheid
С силой и славой
Uit die grafte staan hul op
Из могил они поднимаются
Kyk Hy kom
Смотри, он идет
Met krag en majesteit
С силой и величием
Soos die glans van die son
Как сияние солнца
Met die klank van die basuin
Под звуки трубы
Hoor die stem van my God
Услышь голос моего Бога
Hy roep die dooies uit
Он вызывает мертвых
Met krag en heerlikheid
С силой и славой
Uit die grafte staan hul op
Из могил они поднимаются
Daar's niemand soos my Jesus
Нет никого подобного моему Иисусу
Daar's niemand soos my Jesus
Нет никого подобного моему Иисусу
Daar's niemans soos my Jesus nie
Нет никого подобного моему Иисусу
Daar's niemand soos my Jesus
Нет никого подобного моему Иисусу
Daar's niemand soos my Jesus
Нет никого подобного моему Иисусу
Daar's niemans soos my Jesus nie
Нет никого подобного моему Иисусу
Want kyk Hy kom
Потому что смотри, Он идет
Met krag en majesteit
С силой и величием
Soos die glans van die son
Как сияние солнца
Met die klank van die basuin
Под звуки трубы
Hoor die stem van my God
Услышь голос моего Бога
Hy roep die dooies uit
Он вызывает мертвых
Met krag en heerlikheid
С силой и славой
Uit die grafte staan hul op
Из могил они поднимаются
Hy wat was
Тот, кто был
Hy wat is
Тот, кто
Wat sal wees
Что будет
Hy wat kom
Тот, кто приходит
Hy wat was
Тот, кто был
Hy wat is
Тот, кто
Wat sal wees
Что будет
Hy wat kom
Тот, кто приходит
Hy wat was
Тот, кто был
Hy wat is
Тот, кто
Wat sal wees
Что будет
Hy wat kom
Тот, кто приходит
Hy wat was
Тот, кто был
Hy wat is
Тот, кто
Wat sal wees
Что будет
Hy wat kom
Тот, кто приходит
Смотрите так же

Danie Botha - Hy Het Opgestaan

Danie Botha - Al Wat Ek Is

Danie Botha - Halleluja

Danie Botha - Help Me Stand

Danie Botha - Wedding Song

Все тексты Danie Botha >>>