Die Heuwels Fantasties - Leja - текст песни, слова, перевод, видео

Исполнитель: Die Heuwels Fantasties

Название песни: Leja

Дата добавления: 22.08.2026 | 09:50:48

Просмотров: 1

0 - текст верный

0 - текст неверный

Ознакомьтесь с текстом песни Die Heuwels Fantasties - Leja

Leja, ek weet nie meer of ek jou hieruit
Лея, я не знаю, смогу ли я тебя отсюда вытащить
Gaan kan sien nie
Не смогу увидеть
Sal ek ooit genoeg geld kan verdien
Смогу ли я когда-нибудь заработать достаточно денег
Die nag
Ночь
Is koud
холодно
In die winter
Зимой
In die winter
Зимой
In die winter
Зимой
Toe ek jou
Когда я тебя
Gesien het vir die eerste keer
Видел впервые
Leja, ek kan nie meer
Лея, я больше не могу
Onthou hoe dit gevoel het nie
Помните, как это было
Die paaie
Дороги
Bly nat
Оставайся мокрым
In die winter
Зимой
In jou ma se oë, ons was tieners, ons kon
В глазах твоей матери мы были подростками, мы могли
Glo in die dinge daarbo
Верьте в то, что выше
In jou ma se oë, wou ek sien en wou ek
В глазах твоей матери я хотел видеть и хотел
Glo
Верь
Maar tye het verander
Но времена изменились
En ons raak nie jonger nie
И мы не становимся моложе
Ek kan nie eers meer byhou nie
Я даже не могу больше идти в ногу
Ons laaste avondsdrome
Наши последние ночные сны
Versprei soos waterstrome
Распространяйтесь, как потоки воды
Op die gras, op die gras
На траве, на траве
Leja, is hoe dit was, soos dit was, soos dit was
Лея, как было, как было, как было
Dan sal ons kan, Leja
Тогда мы сможем, Лея
Maar jy's nou net
Но сейчас это только ты
Die pen op 'n servet wat ek alweer, alweer
Ручка на салфетке, которую я снова и снова
Iewers moes vergeet het
Где-то, должно быть, забыл
Die onoorspronklikheid
Неоригинальность
Nes afgeleide selfverwyt
Как производное самообвинение
Het ek myself hier uit
Я выбрался отсюда?
Uit hierdie storie uitgeskryf
Написано из этой истории
Смотрите так же

Die Heuwels Fantasties - Bellville

Die Heuwels Fantasties - Nare Kaskenades

Die Heuwels Fantasties - Hardloop Weg

Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom

Die Heuwels Fantasties - Okay, fine

Все тексты Die Heuwels Fantasties >>>