Fokofpolisiekar - Teen Die Wet - текст песни, слова, перевод, видео

Исполнитель: Fokofpolisiekar

Название песни: Teen Die Wet

Дата добавления: 05.01.2026 | 19:42:55

Просмотров: 1

0 - текст верный

0 - текст неверный

Ознакомьтесь с текстом песни Fokofpolisiekar - Teen Die Wet

Vul my asseblief, meneer die nuus-anker verseker my dat die skole summier toe sal bly
Пожалуйста, расскажите мне, мистер ведущий новостей, заверьте меня, что школы останутся закрытыми немедленно.
Daai stem o, dis so kalmerend daardie mantra van moord, ek het ’n getuie nodig
Этот голос, о, он такой успокаивающий, эта мантра убийства, мне нужен свидетель.
Dis teen die wet om te sing, dis teen die wet om te dans maar ons kan hemel toe gaan as ons ons breins uit wil blaas
Петь противозаконно, танцевать противозаконно, но мы можем попасть в рай, если захотим выстрелить себе в голову.
Probeer is die beste geweer ja, die waarheid is wreed, probeer is die beste geweer
Попытка — лучшее оружие, да, правда жестока, попытка — лучшее оружие.
Ons kan hemel toe gaan
Мы можем попасть в рай.
As ons net probeer
Если просто попробуем.
Dis teen die wet om te wandel
Ходить противозаконно.
Dis teen die wet om te praat, dis teen die wet om te werk, dis teen die wet om te lees, dis teen die wet om te skryf
Говорить противозаконно, работать противозаконно, читать противозаконно, писать противозаконно.
Of om swart of bruin of wit te wees
Или быть черным, коричневым или белым. Думать противозаконно, да, так было всегда.
Dis teen die wet om te dink ja, dit was nog altyd so
То, что угнетает нас, и то, во что мы верим, навязано свыше.
Dit wat ons onderdruk en dit wat ons glo word afgeforseer van bo
Петь противозаконно, танцевать противозаконно, но мы можем попасть в рай, если захотим выстрелить себе в голову.
Dis teen die wet om te sing, dis teen die wet om te dans maar ons kan hemel toe gaan as ons ons breins uit wil blaas
Попытка — лучшее оружие, да, правда. Это жестоко, попытка — лучшее оружие
Probeer is die beste geweer ja, die waarheid is wreed, probeer is die beste geweer
Мы можем попасть в рай
Ons kan hemel toe gaan
Если просто попытаемся
As ons net probeer
Врачи смерти
Dokters van die dood
Исцелите нас, нашу боль
Genees ons, ons pyn
Я выгляжу как мужчина, но я трус, выхожу на сцену как слабак
Ek lyk soos ’n man, maar ek issie, stap in die kollig in soos ’n sissie
Выходя из облаков на машине в пыли в тишине
Kom uit die wolke op ’n masjien in die stof in stil
Мы движемся туда-сюда, когда-то охотник, когда-то добыча, о, это так прекрасно
Ons beweeg heen en weer een keer die jagter, een keer die prooi o, dis so mooi
Если статуи рухнут, и вина потеет, и волны перемен обрушатся
As die standbeelde val en die skuldiges sweet en die golwe van verandering breek
Если мир закончится и на мысе пойдет снег
As die wêreld sou eindig en dit sneeu in die Kaap
Я просто хочу, чтобы ты знал
Wil ek net hê jy moet weet
Петь противозаконно, танцевать противозаконно, но мы можем попасть в рай, если захотим взорвать себе мозги
Dis teen die wet om te sing, dis teen die wet om te dans maar ons kan hemel toe gaan as ons ons breins uit wil blaas
Попытка — лучшее оружие, да, правда жестока, попытка — лучшее оружие
Probeer is die beste geweer ja, die waarheid is wreed, probeer is die beste geweer
Мы можем попасть в рай
Ons kan hemel toe gaan
Если просто попытаемся
As ons net probeer
Смотрите так же

Fokofpolisiekar - Morning Star, Durbanville

Fokofpolisiekar - Hemel Op Die Platteland

Fokofpolisiekar - Vernietig Jouself

Fokofpolisiekar - My Lys Verskonings

Fokofpolisiekar - Brand Suid-Afrika

Все тексты Fokofpolisiekar >>>