Gerhard Steyn - Nou Staan Jy Hier - текст песни, слова, перевод, видео

Исполнитель: Gerhard Steyn

Название песни: Nou Staan Jy Hier

Дата добавления: 29.10.2026 | 08:58:51

Просмотров: 1

0 - текст верный

0 - текст неверный

Ознакомьтесь с текстом песни Gerhard Steyn - Nou Staan Jy Hier

Ek het in ‘n boek gelees
Dit gebeur net eenkeer
Dat jy eendag iemand sal ontmoet
Wat jou wêreld omkeer
Ek het in die ry gestaan
Ongeduldig gewag
Vir die dag wat jy jou verskyning maak
Nou staan jy hier (Nou staan jy hier)
En dit brand soos ‘n vuur (Brand soos ‘n vuur)
Ek was alleen
Maar vandag is die dag
Nou staan jy hier
Ek het in jou oë gekyk
En ek het geweet
Dat jy eendag hier voor my sal staan
Nou staan jy hier (Nou staan jy hier)
En dit brand soos ‘n vuur (Brand soos ‘n vuur)
Ek was alleen
Maar vandag is die dag
Nou staan jy hier
Daar’s nog een woord om te sê
Voor jy in my arms lê
Jy’s als wat ek wil hê
Nou staan jy hier (Nou staan jy hier)
En dit brand soos ‘n vuur (Brand soos ‘n vuur)
Ek was alleen
Maar vandag is die dag
Nou staan jy hier (Nou staan jy hier)
En dit brand soos ‘n vuur (Brand soos ‘n vuur)
Ek was alleen
Maar vandag is die dag
Nou staan jy hier
Nou staan jy hier
Смотрите так же

Gerhard Steyn - Koning Van Klei

Gerhard Steyn - Diamante Vir Jou

Gerhard Steyn - Witter

Gerhard Steyn - Helder

Gerhard Steyn - Baby Tjoklits

Все тексты Gerhard Steyn >>>