Jan De Wet En Die Loflaaities - Vriende - текст песни, слова, перевод, видео

Исполнитель: Jan De Wet En Die Loflaaities

Название песни: Vriende

Дата добавления: 04.11.2026 | 18:15:01

Просмотров: 1

0 - текст верный

0 - текст неверный

Ознакомьтесь с текстом песни Jan De Wet En Die Loflaaities - Vriende

Sal ons twee kan vriende wees, ek het vriende nodig
'n Vriend wat my verstaan wat in my hart aan gaan
Wat saam met my kan spele vlees
Kan ons twee maar vriende wees?
Ja ek wil jou vriend graag wees, jy het vriende nodig
'n Vriend wat jou verstaan as als verkeerd wil gaan
Of as jy net alleen wil wees
Ja ek wil jou vriend graag wees
Ja ons sal jou vriende wees, vriende het jy nodig
Op wie jy staat kan maak of wat net aan jou raak
Of net kan luister en verstaan
Ja ons bied ons vriendskap aan
Смотрите так же

Jan De Wet En Die Loflaaities - Aanbid Die Heer Ons God

Jan De Wet En Die Loflaaities - Loof Die Heer, Hy Is Goed

Jan De Wet En Die Loflaaities - Tien Meisies, Met Hul Lampe

Jan De Wet En Die Loflaaities - Jesus Nooi Die Kindertjies

Jan De Wet En Die Loflaaities - Martha, Martha

Все тексты Jan De Wet En Die Loflaaities >>>