Vieruur ek is wakker
Четыре часа я проснулся
En ek dwaal in my huis rond
И я брожу по дому
Vreemd hoe 'n jas in die nag
Странно, как пальто ночью
Soms 'n spook kan word
Иногда призрак может стать
Figure teen die mure
Фигуры на стенах
In die lig van 'n kers
В свете свечи
Ek's soos 'n dier vasgevang
Я в ловушке, как животное
Tussen die mure van my eie werf
Между стенами моего сайта
So is dit oggend?
Так уже утро?
Is dit Dinsdag?
сегодня вторник?
Is dit Maart?
это март?
Is dit Mei?
это может
Is alles skielik anders?
Вдруг все по-другому?
Of is dit dalk net
Или, может быть, это просто так
Ek en jy?
я и ты
Hoor jy my?
ты меня слышишь?
Ons lyne kruis
Наши линии пересекаются
O dit spook
О, это преследует
Ja, dit spook alweer
Да, это снова преследует
In ons huis
В нашем доме
Hallo
Привет
Hoor jy my?
ты меня слышишь?
Die ontvangs was sleg
Прием был плохим
Jy het gesê ons gaan hier vrek en
Ты сказал, что мы умрем здесь и
Jy was reg
Ты был прав
Ons ry in jou kar
Мы ездим на вашей машине
Al die vensters is oop
Все окна открыты
Die volume is op honderd en
Объем сто и
Ons sing en ons rook
Мы поем и курим
Gesoen teen die mure
Целовался в стены
Van die plekke waar ons is
Из мест, где мы находимся
Dit het gevoel asof ek nog joune is
Мне казалось, что я все еще твой
Hoor jy my?
ты меня слышишь?
Ons lyne kruis
Наши линии пересекаются
O dit spook
О, это преследует
Ja, dit spook alweer
Да, это снова преследует
In ons huis
В нашем доме
Hallo
Привет
Hoor jy my?
ты меня слышишь?
Die ontvangs was sleg
Прием был плохим
Jy het gesê ons gaan hier vrek en
Ты сказал, что мы умрем здесь и
Jy was reg
Ты был прав
Die Heuwels Fantasties - Bellville
Die Heuwels Fantasties - Nare Kaskenades
Die Heuwels Fantasties - Hardloop Weg
Die Heuwels Fantasties - Klein Tambotieboom
Die Heuwels Fantasties - Okay, fine
Все тексты Die Heuwels Fantasties >>>